



Kliek hier vir meer >>>
Kliek hier vir meer >>>
Kliek hier vir meer >>>






Kliek hier vir meer >>>


Los Oscar in toilet
Akteur Colin Firth het nie lank sy Oscar vir Beste Akteur in sy hande gehad toe hy dit in ‘n ...>>>
Christina Aguilera het onlangs na ‘n vermaaklikheids partytjie net te diep in die bottel gekyk en vo...>>>
Haal die ouma onderbroek weer uit die kas want Rene Zelweger het haar hand op papier ge...>>>
Gaddafi geld gaan nou vir goeie doel aangewend word.
Sangeres Nelly Furtado het onlangs bekend gemaak dat sy die een miljoen dollar, wat
sy vir ‘n optrede in 2007 van Libiese leier Mouammar Gaddafi ontvang het, aan verskeie
welsyns organisasies gaan skenk. Dit in haar poging om die wereld se misnoee met
die diktator se ongewilligheid om uit te tree, te bevestig. Wie die geld gaan ontvang
is nog nie bekend nie. Sy was nie die enigste beroemde kunstenaar wat vir groot geld
privaat optredes vir Gaddafi en sy vriend
Woensdag 2 Maart 2011.
Geskiedkundige dag. Die dag waarop daar JA gesê is vir Afrikaanse musiek se nuwe
aanlyntuiste.
Bok van Blerk, Paulo Azevedo van Eden, Heinz Winckler, Andre Venter van Romanz en Martin Bester van Jacaranda 94.2 het saam met uitgenooide gaste van platemaatskappye en die media die bekendstelling van ja.fm in Rivonia bygewoon. En die term “Tune hom” het betekenis begin kry vir almal. Jy kan binnekort ook op Afrikaans.fm na die 24/7/365 dae Afrikaanse musiek aanlyn luister. Die unieke aspek van Ja.fm is dat jy enige tyd ‘n versoek vir jou liedjie kan plaas en dit word volgende op Ja.fm gespeel.

Ons het medewerkers oral in die wêreld nodig en jou bydrae in watter vorm ookal is altyd welkom. Ons bevorder graag die vooruitgang van Afrikaans en die wat dit ondersteun.
Kliek hier vir meer >>>
Bridget Jones nr. 3
Dronk gearresteer